HIER IS DIT!! Die buiteblad van ons eerste digbundel “HARTSWOORDE”.
Die lokteks wat voorlopig hierop verskyn is ons kortverhaalbundel s’n. Los jou voorstel vir ‘n lokteks vir die digbundel hier in comments asb. Gaan na ons SA Digters groep op Facebook om deel te neem
https://www.facebook.com/groups/1843444765898294/?ref=nf_target&fref=nf