Gedigte wat in die bundel verskyn

AANDAG!!!

HIER IS DIE GEDIGTE WAT GAAN VERSKYN IN ONS BUNDEL:

Baie geluk aan almal!! Ons is saam met julle opgewonde! Ons sal later die verloop van hier af vir julle verduidelik. Julle mag die buiteblad en nuus nou SHARE met julle vriende en familie. Die bundel sal saam met die SA Storie Kortverhale bundel bekendgestel word in PTA op 29 Julie en op 9 September in die Kaap. Moet dit nie misloop nie.

Marike Erasmus – Verlore ure/ Soet Melodie
Strooimeisie – Ontbrekende woorde/ Winterwind
Adele van Zyl – Wals van die liefde/ Ware liefde
Marion Philander – Liefde was die rede/ Briefie aan Ma
Louisa van Vliet – Klawerbord en die liefde
Simon Riekert – Eros/ Liefde se tyd
Hannes Snyman – Swart Weduwee
Werner Wehmeyer – Liefde se eggo/ Verby middernag
Rosalee Meyer – Liefdesvers/ Sleutel
Marina Bosman – Jy/ Hande
Linda du Plessis – Liefdeslappieskombers/ Kupido
Melinda du Plessis – Jy is, want Ek is/ My droom, my hoop, my gebed
Riana Barnard Matthee – Liefde ragfyn/ Dans met my
Elna Kruger – Goddelike liefdeslig
Ronel Dunn – Vergewe van onthou/ Tuiskoms
Magdel Roets – Geliefde/ Beminde
Zareth Ciska-Geyser – Ses pare Skoene/ Skadu deur
Maritza du Preez – Waar jy wag/ Jy weet
Magda de Korte – Ons liefde was soos musiek
Susan Tiervlei – Liefde –(Titel)?
Gregory David Prince – Sewe-dertig
Leana Perez – Hartklop/ Een
Annalize Booysen – Rooi Romanse/ Weersiens
Corrie Badenhorst – Wat is liefde
Lee Redél – Liefde Groot/ Net vir jou
Chantal Pretorius – Tuinblomme
Chantelle de Wet – Liefdeskind
Philip Nel – Dreunsang van my hart/ Verhaleskyn van my son
Ita Froneman – Graftombe van ons liefdesmonument
Ek is so lief vir jou
Caren Kearly – Onthou jy
Marietjie Uys – Piet Pieter Pietse/ Lyftaal
Rick Venter – Liefde …
Linda van Niekerk – Drome
Marlize Schutte – Getoor/ Liefde in die stilte
Anze Bezuidenhout – My gantang/ My pruttelwoorde
Beatrix Hooman – Liefde is …/ Liefde-Seisoen
Hantie de Beer – Hier het jy my gevind
Nella Cilliers – Skryf jy liefde op jou lyf?/
Sal ek jou weer eendag vind?
Christa Roux – Hartsbriefie/ Liefdesode
Frikkie Coleman – Die skeiding, die afsluiting/ My beminde
Ans Botha – Ek bring rose
Ria Fourie – Nuwe liefde/ Drie-eenheid
Douwlina du Plessis – Nuwe liefde vir ou mense/ Jy is vir my
Amelda Senekal – Wat is liefde (Mamma)
Antoinette Venter – Vir jou/ Mosaik
Jeanny Claasens – Ink/ Mondigwording van ‘n huwelik
Gert Jacobs – Liefde in die Kalahari/ Liefde van staal
Pieter van Loggerenberg – Twee harte as een
Sonja Brown – My wêreld
Amanda van der Merwe (Oosthuizen) – Dartelend/ Somerpiekniek-onthou
Adele Stahnke – Liefde/ God se liefdeslied
Ansie Drotsky – Aan my hart hang ‘n traan/ Ek wil
Retha Kelly – Volmaakte herinnering/ Storietyd
Sybie Kleynhans – Duisend/ Jou hand
Elsabe de Beer – Herinneringe
Riana le Roux – Ek wens/ Dagbreek-liefde

As daar enige foute op die lys is – inboks my asb.

5 thoughts on “Gedigte wat in die bundel verskyn

Lewer kommentaar