Baie geluk Ina

Die wenner van die Boer soek ‘n Vrou Uitdaging is: Ina Cantoni met haar Boerin soek ‘n man. Baie van julle wat ingeskryf het, het nie by die opdrag gebly nie, maak altyd seker dat jy presies by die opdrag bly!
Baie geluk, Ina, jy wen ‘n regslyp van jou brief by Janie Oosthuysen. Plus ‘n sertifikaat van ons. Dink gerus daaraan om ‘n kursus by Janie te doen, jy sal nie spyt wees nie!!

One thought on “Baie geluk Ina

Lewer kommentaar