Tussen-In Uitdaging

TUSSEN-IN kortverhaal uitdaging
(vir die wat nie rillers skryf nie)

Skryf ‘n kortverhaal met die volgende titel: (een van BSV se temas gewees)

DIE BLINDE TUINIER

800 – 1500 woorde

Sluitingsdatum: 24 Mei

Plaas jou storie op SA Stories Facebook groep of email na sastoriesblog@gmail.com

Lewer kommentaar