Pretuitdaging 4

Riana se uitdaging: PRETUITDAGING 4:
BRIEF VAN GEVANGENE AAN SY SLAGOFFER SE OUERS VOOR PAROOL
Jy het as jong man/vrou dronkbestuur en ‘n tienjarige kind doodgery, waarna jy 15 jaar tronkstraf moes uitdien. Op die vooraand van jou parool, moet jy brief skryf aan die kind se ouers. Wat sal jy skryf?
Maksimum 300 woorde
Sluitingsdatum: 26 Mei om 1 uur

One thought on “Pretuitdaging 4

Lewer kommentaar