Onthou Saterdag 29 Julie

Alle SA Stories skrywers. Ons is besig om vir julle ‘n wonderlike boek bekendstelling te reel in Pretoria. Ek en Ria, Ilette en Ina gaan Dinsdag kyk na venues. Ek dink dit gaan vir julle baie lekker wees, maak nou al ‘n knoop in jou oor vir Saterdag 29 Julie! Bring vir liefie saam, hulle sal dit net so geniet!18056841_10213239035350008_7183095589057983860_n

Lewer kommentaar