Wenner Pretuitdaging 3

WENNER PRETUITDAGING 3!!!

Baie dankie aan ALMAL wat ingeskryf het!! 35 Inskrywings!! ‘n Nuwe rekord. AL die inskrywings was regtig fenomenaal – ek moet julle egter aan ‘n paar dinge herinner as dit by uitdagings kom:

1) Hoeveelheid woorde moet nooit oorskry word nie

2) Dink aan die “taalgebruik” van jou karakter – is dit bv ‘n geleerde persoon of nie?

3) Wat moet spesifiek in die skrywe asngespreek word? In dié geval moes genoem word WAAROM en HOE die selfmoord gaan plaasvind.

4) Laastens is spel- en leestekenfoute taboe!

5) ‘n Brief is NIE ‘n vertelling nie.

BAIE GELUK:

Sonja Brown

Baie eenvoudig – tog treffend!

DIE VOLGENDE PERSONE SE INSKRYWINGS WAS OOK “in te running”:

Ria Richards
Antoinette Venter
Maritza Thinus Du Preez
Adele van Zyl
Babsie Smit Jacobs
Alma Swart

Almal puik! Kon net EEN kies!

One thought on “Wenner Pretuitdaging 3

Lewer kommentaar