Wat gebeur op SA Stories en Digters groepe

Ons wil net baie duidelik hier uitstippel wat ons projekte op die oomblik is:
Kortverhaalbundel Nostalgie is afgehandel en die manuskrip is gestuur na groep 7 vir druk.
Digbundel oor liefde – Hartswoorde – ons wag nog vir twee gedigte per persoon. Sluitingsdatum 14 Mei. e-pos na Riana le Roux by rianaleroux111@gmail.com of na elsabedebeer8@gmail.com

Lewer kommentaar