Nog nuus oor ons boekbekendstelling

Ons BOEKBEKENDSTELLING/KUIER oggend in die Kaap vir ons SA Storie en SA Digters Facebook groepe, gaan plaasvind in Durbanville op Saterdag 9 September.

Santie van der Merwe, bekende skrywer gaan ons spreker wees by ons GAUTENG bekendstelling op 29 Julie!

Is daar dalk ‘n bekende skrywer in die Kaap wat lus het om ons aspirant-skrywers te kom toespreek op 9 September???

Inbox my asb! Jy sal ons almal se JAAR maak as jy sou kans sien!

Riana le Roux

3 thoughts on “Nog nuus oor ons boekbekendstelling

  1. Hendie says:

    Hoekom probeer julle nie vir Pieter Marais nader nie? Hy was saam my in Griekeland en is baie goed. Dalk ook vir Theresa Papenfus. Sy bedryf haar eie uitgewery in Kaapstad.

Lewer kommentaar