Boekebekendstelling datum bekend

AANDAG!!

BOEKBEKENDSTELLING/kuier in PRETORIA – 29 Julie.📚📚📚📚

Ons moet nou in alle erns begin met reëlings vir die dag en MOET nou defnitiewe getalle vasmaak om prys per kop uit te werk. (Hopelik nie meer as R100 p/p)

Gasspreker: Santie vd Merwe (Skrywer)
Ilette (Groep 7)

Los asb jou naam en die getal persone wat kom in comment met jou emailadres vir jou uitnodiging. Comment asb net op EEN van hierdie posts op ons blaaie om oorvleuling te voorkom.

Inbox ons indien jy vrae het.

https://www.facebook.com/riana.leroux.758?fref=nf

Gaan na ons Facebook groep SA Stories of inbox vir Riana Le Roux

One thought on “Boekebekendstelling datum bekend

Lewer kommentaar