SA Stories bundel byna klaar

18056841_10213239035350008_7183095589057983860_n

Ons bundel word ‘n werklikheid!! Ek het nou net die manuskrip vir Riana en Leoni gestuur vir finale keuring, dan gaan dit na Ilette vir druk. Julle, al die harde werk is verby, nou wag ons vir ons bundels!!

Elsabe de Beer

One thought on “SA Stories bundel byna klaar

Lewer kommentaar