Baie dankie

Ek moet net hier iets se, sonder die hulp van my mede-werkers, Leoni Benghiat van SA Vryskutskrywers ( wat my ongelooflik help om ons manuskrip drukgereed te kry en te redigeer), asook Ilette Strydom en Riana le Roux se bystand sou hierdie bundel van ons nooit kon werklikheid word nie. Ek bedank almal uit my hart uit.Dis ‘n baie groot werk, ek verstaan nou waarom mense jou soms duisende rande vra om dit te doen, maar ons doen dit vir julle met liefde en om julle stories daar buite te kry. Ek is baie opgewonde oor ons bundel, ek dink dit gaan ‘n spogbundel wees.18056841_10213239035350008_7183095589057983860_n.jpg

Elsabe de Beer

Lewer kommentaar