Nuus van die Facebook groep af 02/05

AANDAG!!

Gedigte vir ons bundel HARTSWOORDE!!

Van vandag 1 Mei tot 14 Mei het jy tyd om jou twee BESTE gedigte oor die LIEFDE vir ons te email vir KEURING!! Kies dus wys!!

Email dit na:
rianaleroux111@gmail.com
EN
elsabedebeer8@gmail.com

onder SUBJECT: Gedigte vir bundel

Baie dankie! Nou begin die GROOT WERK!!

 

Ons stories die week vir egafrikaans.

Ansie Van Der Merwe : Groot Rivier

Antoinette Venter : ‘n wit olifante en truksvybos

Ina Cantoni : Haai Haai Haai!

Sonja Brown : Spook vs Mollentze

Baie dankie aan al die skrywers vir al die stories wat elkeen skryf en vir julle bydrae tot egafrikaans

 

One thought on “Nuus van die Facebook groep af 02/05

Lewer kommentaar