Skryf ‘n riller

AANDAG!!!

NvQ907Kp.jpg

Nuwe beplande RILLER-BUNDEL!!

Douwlina Du Plessis, wil graag ‘n bundel met dié tema die lig laat sien om voor te lê vir moontlike publikasie! Sy gaan aan die hoof staan van dié projek met my en Elsabé se insae.

Skryf ‘n riller tussen 1500-2500 woorde.

Plaas dit op die blad onder RILLER-kortverhaal en TAG asb vir Douwlina.

Sluitingsdatum: 26 Mei

Ps: ‘n Prys vir wenstorie
Proeflesing gereël deur Douwlina
25 kortverhale sal gekies word

Indien dit nie deur haar kontak aanvaar word nie, sal ons (indien die gehalte van die verhale dit toelaat) dit as ons tweede bundel by Groep 7 publiseer

Riana le Roux

Lewer kommentaar