Nuus van die Facebook blad

Aandag Skrywers!

In verband met die Humoristiese stories vir egafrikaans

Danie soek elke Maandag vier stories per e-pos

Elke storie moet kort wees en niks meer as 500 woorde nie.

Ek versoek dat elke skrywer wat wil deelneem sy Humoristiese storie op die blad plaas. duidelik bo aan merk “Humoristiese storie vir egafrikaans” met jou naam en jou storie se Titel. As dit nie so gemerk is nie gaan ek nie weet of die storie vir egafrikaans is nie en gaan jou storie nie raak gesien word nie.

Na ek jou storie goed gekeur het en als deur gegaan het sal ek jou laat weet jou storie is gekies en dat jy dit dan na Danie toe mag Email.

Ek sal nou nou sorg dat die die link van egafrikaans weer op die blad gesit word en elkeen wat se storie gekies word sal die email ontvang van Danie. Moet ook asb nie die man laat wag nie as jou storie gekies word deur my en jy kry die email stuur dit dan aan asb.

Dan nood belangrik mense julle stories as ek dit goedkeur moet julle dit copy en paste op jul emails aan Danie. Hy kan nie aanhangsels oopmaak nie soos txt en doc documents ens nie.

Asb ons soek stories van almal af en wil elke skrywer ‘n kans gee. So skryf daai egafrikaanse stories met baie Humor! Ek weet julle kan!

Pieter van Loggerenberg

2 thoughts on “Nuus van die Facebook blad

Lewer kommentaar