Vonkgedig-uitdaging 4 – Koffie vers

WENNER !!!

Fotolia-happy-customer.jpg

Vonkgedig-uitdaging 4 – KOFFIE VERS

Baie dankie vir die 15 deelnemers aan die “geurige” uitdaging. Soos altyd was dit baie moeilik om ‘n wenner te kies.

Vandag se wenner is:

Ronel Marè Dunn

Naaswenners:
Velma Barnard
Ansie Drotsky

Baie geluk! Julle inspireer ons met julle digkuns, net soos wat ‘n lekker koppie koffie ons almal kan inspireer!

Inbox asb vir my julle posadresse vir julle pretpryse!!

Riana Le Roux

2 thoughts on “Vonkgedig-uitdaging 4 – Koffie vers

  1. Ronel says:

    Ek is nog steeds effe op die koffie na hierdie kafiënbom wat my getref het!
    Baie dankie aan die koeffiebone wat besluit het hierdie was die lekkerste koppie op die spesifieke oomblik! Ek is expresso dankbaar! x

Lewer kommentaar