Skryfwenke: Die verskil tussen…

Proeflees en Redigeer

Uit die perd se bek: Hannelie Pretorius:
‘n Proefleser is iemand wat net ‘n geskrewe stuk lees en aanbevelings maak. ‘n Proefleser maak GEEN foute reg nie.
‘n Teksredigeerder maak ALLE foute reg en maak ook aanbevelings.
Daarom is dit altyd raadsaam om iemand te kry wat opgelei is om beide te doen.

One thought on “Skryfwenke: Die verskil tussen…

Lewer kommentaar