Skryfuitdaging 3 Wenners

Hier kom dit…..
Dit was regtig vir my baie moeilik om hierdie keer ʼn wenner te kies, maar daar was twee
Skrywers wat die opdrag goed verstaan het, ek het gevra skryf 20 woorde oor die item wat jy
Raakgesien het, gebruik al 20 woorde in ʼn gedig en dan in ʼn storie van ongeveer 1,500 woorde.
Pasop dat julle altyd ʼn opdrag BAIE mooi lees.
Ek het van Erika Strydom en Werner Wehmeyer die woorde, die gedig en die storie ontvang. Baie geluk, julle is die wenners van ʼn gratis redigering by Janie Oosthuyzen van Skryfgeheime.
Julle stories is klaar by Janie, ek verwag die redigering sommer vinnig. Plus, julle albei se stories word Vrydag deur Ria voorgelees op Rainbow Gospel Radio, en daar is nog ʼn verrassing ontmoeting met iemand wat julle vreeslik baie kan help met julle skryfwerk!! Baie geluk, Erika en Werner!

2 thoughts on “Skryfuitdaging 3 Wenners

Lewer kommentaar