Baie geluk Erika

Erika Strydom skryf:

Ek is so opgewonde. My storie Blouboontjies word in die Julie uitgawe van Wild en Jag gepubliseer. Dankie julle. Sonder julle ondersteuning sou en nooit die moed gehad het nie!♡

One thought on “Baie geluk Erika

Lewer kommentaar