VivA vir Afrikaans!

“Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is ʼn navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste.”

“Die maatskappy se hoofbesigheid is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur:

1) die beskrywing en bestudering van Afrikaans in sy volle omvang;
2) die ontwikkeling van omvattende digitale en ander hulpbronne, hulpmiddele en platforms vir gesproke en geskrewe Afrikaans; en
3) die lewering van praktiese Afrikaanse taaldienste deur middel van tegnologie.”

Nou weet jy wat VivA Afrikaans is. Besoek hulle Facebook blad of website om meer te leer oor ons taal. Elke skrywer behoort van VivA Afrikaans gebruik te maak as hulpmiddel om die taalspiere te oefen.
www.viva-afrikaans.org
16508729_1298544346872719_9111455573584732370_n.jpg17342479_1333048203422333_248949190039560053_n.jpg/
17342479_1333048203422333_248949190039560053_n.jpg16508729_1298544346872719_9111455573584732370_n.jpg

Lewer kommentaar