Skryfwenke van Fanie Viljoen

 

•          Skryf eenvoudig.

•          Moenie lang sinne gebruik nie.

•          Vermy clichés.

•          Dink vars en helder.

•          Skryf visueel.

•          Skryf om jouself uit te druk, nie om mense te beïndruk nie.

•          Gebruik kort beskrywings.

•          Kinders hou van kleurvolle detail.

•          Let op jou spelling. Kry ‘n speltoetser bv. Noordwes-Universiteit s’n.

•          Kry woordeboeke, bv. Pharos se 5-in-1-rekenaarwoordeboek.

•          Jy moet herskryf.

•          Lees! Lees! Lees!

Lewer kommentaar