Rainbow Gospel Radio lees ons stories

40a252c1c493023c2e5636fe769031ee

Beplan jou Vrydag van nou af rondrom die volgende. Ria Fourie se program is met ‘n uur verleng en sy lees nou elke Vrydag tussen 1 en 3 nm ons stories en gedigte voorlees. Ons sal elke week aankondig wie se stories gelees gaan word.. Baie dankie Ria, jy was ons eerste voorleser en nou het jy jou program verleng om ons stories ook te lees. ons weet dit gaan ‘n sukses wees, jy lees pragtig!https://l.facebook.com/l.php…

Elsabe de Beer

One thought on “Rainbow Gospel Radio lees ons stories

Lewer kommentaar