Baie Geluk Sonja

BAIE GELUK AAN SONJA BROWN!!

Haar eerste kortverhaal is so pas goedgekeur deur Vrouekeur tydskrif!!

Seerower in Satyn gaan binnekort verskyn. Sy sal laat weet sodra sy die datum weet!

Ons is baie trots om jou op ons blad te hê!! Die eerste van vele hoop ons!

Riana Le Roux

Lewer kommentaar