SA Stories op die radio

16938489_2015346912025858_3978194882471625388_n

Ons het gisteraand vir die eerste keer van ons stories oor Kalahari Stream Radio geluister. Ons se baie dankie vir Debbie Geyer. Sy het haar bes gedoen met ons stories waaraan sy nie gewoond is nie, en ons name wat sy nog nie ken nie. Goeie blootstelling vir ons skrywers. Donderdagaand lees sy weer vier van ons stories voor.

Elsabe de Beer

2 thoughts on “SA Stories op die radio

Lewer kommentaar