Publiseer self jou storie met Groep 7

Groep 7 Drukkers en Uitgewers
bedien die SKRYWER
• Bied aan enige skrywer die geleentheid om sy/haar boek
self te publiseer en in vertroue te kan saamwerk om dit
te bereik.
• Die kopiereg van die boek setel in die skrywer se hande
en alle dokumente bly die eiendom van die skrywer.
• Groep 7 stel nie boeke, handboeke, opleidings-materiaal
of enige inligting beskikbaar sonder die uitdruklike
toestemming van skrywers nie.
• Groep 7 se professionele span kan die volledige
voorbereiding van die boek doen of kan adviseer en
riglyne gee sodat skrywers dit self kan doen.
• Kwaliteit boeke word koste-effektief gedruk op POD
(Print on demand) basis wat beteken dat ‘n boek nooit
uit druk is nie.
• Verspreiding word gedoen volgens elke skrywer se
vereistes.

Self-publikasie in 7 stappe 2017

One thought on “Publiseer self jou storie met Groep 7

Lewer kommentaar