Paasfeesverhale op KSR

16587094_2001169326776950_651834796231501617_o.jpgKalahari Stream Radio Kuier En Klets se Debbie is opsoek na 8 Paasfeesverhale wat sy kan lees die week voor Paasfees. Jou storie moet nie meer as 2000 woorde wees nie. Stuur jou storie na elsabedebeer8@gmail.com

Lewer kommentaar