Maak ‘n knoop in jou oor vir KSR

16938489_2015346912025858_3978194882471625388_n.jpg

Vanaand tussen 6-8 op Kalahari Stream Radio Kuier En Klets gaan van ons lede se stories gelees. Gaan na die webblad deur die volgende skakel. http://kalaharistreaming.co.za/
om te luister. Of deur die Facebook blad Kalahari Stream Radio Kuier en Klets dan aan die linkerkant sal jy sien :Luister na ons” / “Listen to us”
Luister deur Tunein Radio – Kalahari Stream Radio.

2 thoughts on “Maak ‘n knoop in jou oor vir KSR

Lewer kommentaar