Spesiale Aanbod

Excited.jpg

Goeiedag,

Ek het ‘n spesiale 50% korting, wat begin op 01 Maart 2017 en eindig op 31 Mei 2017.

My normale tarief is 10c per woord, maar as jy in hierdie tydperk jou manuskrip, tesis, en so meer vir my stuur en jy aanvaar my kwotasie ontvang jy 50% afslag; met ander woorde jy betaal dan slegs 5c per woord.

Ek doen proeflees & teksredigering in Afrikaans sowel as in Engels.

Indien jy enige verdere navrae het, stuur vir my gerus ‘n e-pos na: hannelie.proefleser@gmail.com

Byvoorbaat dankie
Hannelie

2 thoughts on “Spesiale Aanbod

Lewer kommentaar